Gelukkig net voertuigskade na bestuurder bots in Noble Boulevard jonckie 9 years ago Na bewering het die bestuurder beheer verloor en sy voertuig gebots teen die sypaadjie. Netcare was op toneel. Gelukkig was daar geen beserings. [Fotos deur Rudy Francis]