Wat is die maksimum gewig wat ek mag tou met n kode EC1?

Antwoord:

Jy mag ‘n sleepwa met ‘n BVM van meer as 750 kg sleep maar die werklike BVM sal bepaal word deur die remstelsel van die voertuie en die tarra van die sleepvoertuig. Die bestuurslisensie is egter reg vir sleep van sleepwa groter as 750 kg.

Groete

Alta

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die maksimum gewig wat ek mag tou met n kode EC1?