Vrystaat Landbou verwelkom aanstelling van plaasmoorde ondersoekspan in Vrystaat

Vrystaat Landbou (VL) het sy dank teenoor die Hennenman Boereverening, die gemeenskap van Hennenman en omliggende dorpe en die publiek uitgespreek vir hul ondersteuning tydens die protes aksie teen plaasmoorde in Hennenman op Maandag 16 November. Die organisasie is oortuig dat die wyse waarop die protes aksie verloop het, vertroue en steun werf vir die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou verwelkom aanstelling van plaasmoorde ondersoekspan in Vrystaat

Vrystaat Landbou behaal sukses met plaasmoord protes in Hennenman teen borg vir beskuldigdes

Vrystaat Landbou (VL) het vandag ʼn suksesvolle protes in samewerking met Hennenman Boerevereniging aangeteken teen plaasmoorde. VL het ‘n versoekskrif aan die staatsaanklaer oorhandig waarin versoek word dat geen borg aansoek toegestaan mag word vir plaasmoordenaars nie. Meer as 400 mense het vandag in Hennenman bymekaar gekom hiervoor. Die twee verdagtes het waarskynlik as gevolg […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou behaal sukses met plaasmoord protes in Hennenman teen borg vir beskuldigdes

Motorfietsryers beseer in ongeluk tussen Oudtshoorn en die Kango Grotte

Twee motorfietsryers van Oudtshoorn is per ambulans hospitaal toe nadat hulle motorfietse in ‘n skerp draai die pad verlaat en ‘n veiligheidsreling getref het. Die ongeluk het om ongeveer 14:20 vanmiddag gebeur. Die aard van hulle beserings is nog nie bekend nie, maar volgens die pa van een van die ryers is hulle beserings nie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Motorfietsryers beseer in ongeluk tussen Oudtshoorn en die Kango Grotte

Vrystaat Landbou protesoptog teen plaasmoorde in Hennenman

Vrystaat Landbou (VL) organiseer in oorleg met Hennenman boerevereniging ‘n vreedsame protesaksie vir Maandag,16 November in Hennenman tydens die borgaansoek van Pieter en Eddie Hills se aanvallers. “Vrystaat Landbou sal wil sien dat geen borg toegestaan word aan kriminele wat gearresteer is vir betrokkenheid by ‘n plaasaanval of –moord nie.” het Francois Wilken, president van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou protesoptog teen plaasmoorde in Hennenman

Vrystaat Landbou beplan plaasmoord protes in Hennenman

Vrystaat Landbou het vandag ‘n beroep op die organisasie se lede gedoen om die Hills-gesin op Maandag 16 November in Hennenman te ondersteun. Dit is in die lig van die plaasaanval in Hennenman waarin Pieter Hills vermoor en sy seun, Eddie, aanvanklik ernstig gewond en gister oorlede is. Vrystaat Landbou (VL) beoog om die borgtogaansoek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou beplan plaasmoord protes in Hennenman

Vrystaat Landbou verwelkom die spoedige arrestasies na Pieter Hills se plaasmoord

Vrystaat Landbou (VL) verwelkom die spoedige arrestasies van die persone betrokke by die moord op die Hennenman-boer, Pieter Hills. Eddie Hills, Pieter se seun is ook tydens die plaasaanval beseer en is na wat verneem word in ‘n ernstige toestand in die Millpark hospitaal. VL het namens die landbougemeenskap innige simpatie teenoor die familie betuig. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou verwelkom die spoedige arrestasies na Pieter Hills se plaasmoord

Huidige behoeftebepalings van Wes-Vrystaatse boere deur brande geraak

Die boeregemeenskap is oorweldig deur die vrygewigheid van die publiek en bedank almal wat hul harte oopgemaak het om die boere en boeregemeenskap wat deur die brande geraak is, te help. Die Boshof- en Hertzogville gemeenskappe wat die ergste deur die onlangse veldbrande geraak word, pleit by skenkers om die volgende drie maande die broodnodige […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Huidige behoeftebepalings van Wes-Vrystaatse boere deur brande geraak

Vrystaat Brande: 339 plase geraak

Vrystaat Landbou (VL) het gister, 27 Oktober 2020, besoek afgelê in die brand geteisterde gebied van die Wes-Vrystaat. Behoefte bepalings word plaaslik uitgevoer en behoort binne enkele dae afgehandel te wees. VL koördineer die groot getal skenkings na die boere in die geaffekteerde gebiede. “Manne, die Here was baie goed vir ons. Ons het baie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Brande: 339 plase geraak

Vrystaat-brande: Gemeenskap se steun stroom in.

Groot dele van die Wes-Vrystaat lê in puin. Vrystaat Landbou (VL) het vandag in ‘n verklaring gesê dat verlede week se wyd verspreide veldbrande een van die belangrikste landboustreke op hul knieë gedwing het. Volgens Vrystaat Landbou president, Francois Wilken, is duisende hektare se veld vernietig, diere verbrand, en miljoene rande se skade aangerig. Ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat-brande: Gemeenskap se steun stroom in.

Ergste brand in jare verwoes bykans 100 000ha, sê Vrystaat Landbou

In een van die ergste brande nog dié seisoen en die afgelope paar jaar, is sowat 100 000 ha in die Boshoff/Dealesville/Hertzogville area verwoes. Honderde stuks vee, wild en selfs huise is in die brande totaal en al verwoes. Volgens dr Jack Armour, Operasionele bestuurder van Vrystaat Landbou (VL), is van die brande deur betogers […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ergste brand in jare verwoes bykans 100 000ha, sê Vrystaat Landbou