Mitsubishi Voer Die Stryd Om Strande Terug Te Wen

Warm strande, warm lywe, die Hot Summer of Touch… en Mitsubishi! Die Hot Summer of Touch is in Desember terug op die Suid-Kaapse kuslyn vir die 2015-weergawe van hierdie uiters gewilde reeks. Dit is die 15e jaar dat die toer sy draai op strande in die Suid-Kaap maak, en met Mitsubishi Motors nou die amptelike […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Mitsubishi Voer Die Stryd Om Strande Terug Te Wen

Lexus: Die Krag van Ontwerp

Lexus het verlede jaar die LF-NX, ’n kenmerkende, kompakte kruismotor-konsepmodel wat die sluier oor die fabrikaat se moontlike mikpunt na die kruismotor-sportnutsmark gelig het, onthul. Die motor het ’n aggressiewe aansig gehad. Sy ontwerpmotief was sterk en gespierd. Maar hy was ook verfynd en atleties. Een van die ontwerpers het hom ’n “liggewig-krytvegter” genoem – […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus: Die Krag van Ontwerp

Wat is die verskil tussen Veldtydrenne, Veldrenne en Tydrenne?

Die verskil tussen Veldtydrenne, Veldrenne en Tydrenne: Die Dakar-ren is ’n veldtydren waar voertuie tussen GPS-punte jaag pleks van op bestaande paaie. Die motors jaag in ’n tydren (soos die WRC) op geslote paaie. In ’n veldren volg die deelnemers roetes wat nie geskik is vir motors nie, maar hulle het steeds ’n bepaalde roete […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die verskil tussen Veldtydrenne, Veldrenne en Tydrenne?

Binnelanders akteur Ramey Short ongedeerd na botsing met perde

Die bekende akteur Ramey Short vanBbinnelanders het op sy Facebook bladsy vertel van ‘n noue ontkoming na ‘n botsing met perde. More almal… Aan die wat al gevra het, eks ok & baie dankie vd omgee, weet net nie hoe nuus so vinnig travel nie. Ekt gisteraand oppad huis toe ‘n ongeluk gehad, die polisie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Binnelanders akteur Ramey Short ongedeerd na botsing met perde

Toyota speel groot rol in reusevlag-projek

Die Kamdeboo-streek in die Karoo sal oor drie jaar die toneel van ’n unieke gesig (die eerste keer ter wêreld) wees – ’n reusagtige Suid-Afrikaanse vlag wat van die buitenste ruim af sigbaar sal wees. Toyota Suid-Afrika sal as amptelike voertuigvennoot die dryfkrag agter die Reusevlag-projek wees deur verskillende voertuie te skenk wat vir die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota speel groot rol in reusevlag-projek

Motoris maak voorstelle vir ‘n veiliger N14

Ons deel graag ‘n e-pos soos gestuur na die Arrive Alive webwerf: “Ek sien daar was vanoggend weer ‘n ongeluk op die N14 en daar is ook berigte van ongelukke waarin voetgangers die afgelope ruk doodgery is op hierdie selfde stuk pad. Ek het vanoggend ingebel, maar toe verstaan die meisie nie mooi nie en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Motoris maak voorstelle vir ‘n veiliger N14

Sal jy weet hoe om ‘n band veilig om te ruil langs die pad?

Die omruil van ‘n pap band is iets wat meeste van ons genadiglik selde hoef te doen. Dit is ook nie iets wat ons ooit oefen nie – meeste van ons is maar aangewese op ons geheue van wat ons al waargeneem of gehoor het van vriende wanneer ons skielik langs die pad tot stilstand […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sal jy weet hoe om ‘n band veilig om te ruil langs die pad?

Gee aandag aan veiligheid tuis ten einde gevare van vuur in die winter te voorkom!

Tydens winter bibber ons van die koue en probeer alles denkbaar om tog ‘n bietjie ekstra hitte in ons huise te kry! Ons pogings om die temperatuur te vehoog is ongelukkig ook dikwels die rede waarom daar ‘n vuur ontstaan wat beide ons eiendom en lewens kan bedreig! Ons wil graag hiermee ‘n paar wenke […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Gee aandag aan veiligheid tuis ten einde gevare van vuur in die winter te voorkom!

Tien dood en veertig beseer in busongeluk op Hazyview pad naby Witrivier in Mpumalanga

Tien mense is dood en veertig beseer toe n bus en n trok met mekaar gebots het op die Hazyview pad naby Witrivier in Mpumalanga. Nooddienswerkers van ER24 en ander dienste het die bus in ligtelaaie gevind toe hulle op die toneel opgedaag het. Tien mense was om die bus gevind met noodlottige brandwonde en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Tien dood en veertig beseer in busongeluk op Hazyview pad naby Witrivier in Mpumalanga

Daar is ‘n goeie rede waarom versekering vir vroue goedkoper is….manlike onverskilligheid!

Al ooit gehoor dat mans ontevrede is omrede hul duurder betaal vir hul versekering as wat vroue hoef te betaal vir dieselfde voordele?! Daar is met reg rede daarvoor! Ongelukkig is daar een of ander onverskillige streek by meeste mans – die idee dat “ek kan mos” en darmee die gepaardgaande paar skeppies te veel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Daar is ‘n goeie rede waarom versekering vir vroue goedkoper is….manlike onverskilligheid!