Moenie dat jou visvang ekspedisie net ‘n versekeringseis oplewer nie!

Daar is baie humor in die sport van visvang. Ons almal ken die grappie van die een ou wat die ander een vra of hy al ingegooi het  – en die antwoord dat daar nog gesoek word na die ys! Dit is egter hierdie gebruik van alkohol, ongeregverdigde bravade en soms doodgewone onverskilligheid wat ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Moenie dat jou visvang ekspedisie net ‘n versekeringseis oplewer nie!

Ken die betekenis van die klein merkers langs die pad!!

Wat beteken daardie vreemde klein merkers langs van ons nasionale paaie? Op al ons hoofpaaie kan hierdie kort paaltjies met “vreemde” padtekens al langs die pad gesien word. Ongelukkig is te min motoriste bewus wat hierdie roete merkers en die syfers daarop beteken en hoe belangrik dit kan wees in ‘n noodsituasie op die pad! […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ken die betekenis van die klein merkers langs die pad!!

Toyota 86 aangewys as as die beste koepee in die 2012-Skotse Motor van die Jaar-kompetisie

Die Toyota 86 (wat in Europa die GT86 genoem word) het sy eerste toekenning in die Verenigde Koninkryke (VK) losgeslaan toe dit as die beste koepee in die 2012-Skotse Motor van die Jaar-kompetisie gekroon is. Die 86 het sy eerste sukses op die renbaan in die onlangse Britcar-uithouren oor 24 uur opgevolg deur sy afdeling […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota 86 aangewys as as die beste koepee in die 2012-Skotse Motor van die Jaar-kompetisie

Hoe veilig is jou quad of vierwiel?

Gister het ons kortliks gelet op die versekering van vierwielmotorfietse. Vandag is dit dalk ook belangrik om ‘n glimlag te deel voor die naweek: Vrydag Humor  Soos wat ek ouer word, besef ek dat beweeglikheid en pret die kuns is om die lewe te geniet … Onlangs voeg ek daad by die woord en koop […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe veilig is jou quad of vierwiel?

Versekering noodsaaklik vir kragtige vierwielmotorfietse

Suid-Afrikaners geniet die buitelewe en daar is min beter maniere om die natuur te ervaar as op ‘n vierwielmotorfiets. Ongelukkig is daar ook baie vierwielmotorfiets aanhangers wat nie voldoende ag slaan op hul eie veiligheid wanneer hulle hierdie kragtige fietse bestuur nie. Dit gebeur ook te dikwels dat daar ‘n paar drankies geneem word voor […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versekering noodsaaklik vir kragtige vierwielmotorfietse

Jou versekeraar sal moet opdok indien onbeskikbaar in tye van nood!

  Ons bespreek dikwels die verpligtinge aan die kant van die versekerde. Dit is egter ook belangrik om nie uit die oog te verloor dat die versekeraar ook verpligtinge het nie. Een van hierdie verpligtinge blyk te wees die beskikbaarheid in die geval van ‘n noodsituasie en bystand met ‘n eis. Ek wil graag een […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Jou versekeraar sal moet opdok indien onbeskikbaar in tye van nood!

Misdaad en roekelose bestuur maak versekering in Suid-Afrika noodsaaklik!!

Versekering beskerm die versekerde teen beide die skade en verlies van bates. Ongelukkig is hierdie beskadiging en verlies van ‘n bate in Suid-Afrika baie keer as gevolg van misdaad. Dit word dan ook beklemtoon op die webwerf van die Kom Huistoe-Veldtog. Ek wil graag aanhaal vanuit hierdie webtuiste: “Volgens AfriForum se navorsing is misdaad die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Misdaad en roekelose bestuur maak versekering in Suid-Afrika noodsaaklik!!

Wat word verseker met versekering van draagbare besittings?

Wat presies behels die versekering van draagbare besittings? Ons het gaan loer na die dekking wat beskikbaar is by Virseker en wat dit behels: Hier mag jy eis vir items wat jy gewoonlik saam met jou dra wat gesteel is of skade kry. Wat jy betaal wanneer jy eis – die bybetaling(s) Elke keer wanneer […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat word verseker met versekering van draagbare besittings?

Die regte lig kan veiligheid bied teen gevare in die nag!

Hoe goed is jy beskerm in die geval van nood op die pad of ‘n gevaar in die nag by die huis of werk? Soms is dit net nie moontlik om te wag vir die sekuriteitsdienste nie en moet ons self in die donkerte regkom. Ons almal weet van iemand wat ‘n papwiel in die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die regte lig kan veiligheid bied teen gevare in die nag!

Wat is die spoedgrens vir ‘n paneelwa op nasionale paaie?

Vraag: Ek wil graag uitvind wat is die maksimum spoed vir n paneelwa met n GVM>3500kg met dubbel wiele op die as op ons nasionale paaie sowel as op ‘n deurpad? Antwoord: Die gewone spoedgrense is van toepassing. Voertuie wat ‘n GVM van 9000 kg en meer het mag nie vinniger as 80 km/h ry […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die spoedgrens vir ‘n paneelwa op nasionale paaie?