Afrika bied unieke uitdagings en geleenthede vir besoekers!

‘n Gereeelde besoeker aan die Arrive Alive webtuiste het ‘n video gestuur wat elke trotse Suid-Afrikaners behoort te sien. Dit is skynbaar geneem by “Naankuse Wildlife Conservation” in Namibië. Op die Arrive Alive webtuiste en blogs deel ons dikwels fotos uit Afrika en die unieke gevare op die pad – en hierdie is nog ‘n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Afrika bied unieke uitdagings en geleenthede vir besoekers!

Waardevolle wenke om die huis te beveilig in jou afwesigheid

Dit is nog lank voordat baie van ons ‘n blaaskans kan neem weg van die huis af – maar dit is altyd goed om bewus te wees van veiligheidswenke in en om die huis. Dit is nie net raadsaam om behoorlik beveilig te wees met die regte versekering nie – maar ook om betyds voorsorg […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waardevolle wenke om die huis te beveilig in jou afwesigheid

Wat jy op jou voertuig kan laai is dalk moontlik maar nie wenslik!!

Wat kan jy alles met jou voertuig vervoer? Daar word soms snaakse items in en bo-op ons voertuie gelaai en al is dit fisies moontlik is dit dalk nie wenslik om dit so te vervoer nie. Dit is veral wanneer daardie items ‘n gevaar op die pad mag wees dat ons baie versigtig moet wees. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat jy op jou voertuig kan laai is dalk moontlik maar nie wenslik!!

Hoe koud is “Snerpend” koud?

Verlede week was die Arrive Alive webwerf nogals besig met nuusberigte oor padsluitings en motoriste wat gestrand is in die sneeu in die Suid- en Oos-Kaap. ‘n Gereelde besoeker en vriend in padveiligheid het fotos gestuur van hierdie koue. Ons het ook hierdie juweel ontvang van ‘n vriendin wat pragtig opsom hoe koud dit werklik […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe koud is “Snerpend” koud?

Toyota Suid-Afrika stel bekend die splinternuwe Toyota 86

Toyota Suid-Afrika Motors het pas die prys van een van die nuwe modelle waaroor die grootste afwagting heers, die splinternuwe Toyota 86, aangekondig. Dié nuweling maak sy amptelike plaaslike buiging op 16 Julie met die standaard-model, en sal later in die maand deur twee modelle met ’n hoër spesifikasievlak gevolg word.   Hierdie unieke tweedeur-2+2-sportkoepee […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Suid-Afrika stel bekend die splinternuwe Toyota 86

Is my huis of gebou behoorlik verseker teen stormskade?

Die afgelope naweek is daar groot skade veroorsaak deur stormwinde en selfs ‘n tornado in die Oos-Vrystaat. In Suid-Afrika is ons gelukkig om min blootgestel te word aan aardskuddings, siklone of ‘n tornado – dit is gewoonlik haelskade, vloedwater of stormwinde wat die skade veroorsaak. Hierdie naweek se stormweer was egter ‘n waarskuwing om seker […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is my huis of gebou behoorlik verseker teen stormskade?

Hoe bang is ons werklik vir arrestasie weens dronkbestuur?

Wat is die rede waarom jy nie drink en bestuur nie? Is dit moontlik dat jy bang is vir arrestasie en om opgesluit te word in die tronk? Is dit dat jy dalk bang is om ‘n botsing te veroorsaak en jy weet dat die versekering nie gaan uitbetaal as jy dronk was ten tyde […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe bang is ons werklik vir arrestasie weens dronkbestuur?

Videos gee goeie aanduiding van spitsverkeer in Johannesburg, Kaapstad, London en Parys

Ons het onlangs bietjie meer inligting verskaf op die Insurance Chat blog oor spitsverkeer in beide Johannesburg en Kaapstad. Met die hulp van “lewendige data” van navigasie deskundiges TomTom is dit moontlik om aan te toon hoe die beweging van voertuie op ons besigste paaie lei tot verkeersknope.. Deur die navigasietoestelle in duisende voertuie te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Videos gee goeie aanduiding van spitsverkeer in Johannesburg, Kaapstad, London en Parys

Wanneer is die regte tyd om skokbrekers te vervang?

Hoeveel vertroue het jy in jou vermoë om ‘n ongeluk te voorkom? Miskien net so belangrik – dink jy dat jou voertuig instaat is om gehoor te gee aan die skielike rigtingverandering of poging om te rem? Dit is hier waar die kwaliteit van jou skokbrekers van kardinale belang is! Ek het die afgelope 2 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wanneer is die regte tyd om skokbrekers te vervang?

Aerocare lugambulans vervoer boervrou nadat sy per ongeluk gif drink

Vanoggend het ek ‘n epos ontvang van ‘n vriend en eienaar van Aerocare -‘n lugambulansdiens wat dikwels ernstig beseerde pasiente vervoer hier in die Vrystaat , Noord Kaap en Oos -Kaap. In sy epos is ek ingelig rakende ‘n interessante noodvlug gister en wil graag aanhaal vanuit Volksblad: ” ’n Boervrou van die Oos-Kaap is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Aerocare lugambulans vervoer boervrou nadat sy per ongeluk gif drink