Vrystaat Landbou rampfonds verlig tydelike nood van Jagersfontein- boere

Boere in die Jagersfontein-area wat die Wolwas- en Kromellenboogspruit as natuurlike veesuiping gebruik het, is nou genoodsaak om water aan te ry om hul diere van water te kan voorsien. Die spruit is onbruikbaar weens dik slik nadat die wal van ʼn slikdam in die vroeë oggendure van 11 September 2022 meegegee het. Die breek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou rampfonds verlig tydelike nood van Jagersfontein- boere

Vrystaat Landbou ondersteun die maatreels om bek-en-klousiekte te beheer

“Indien die bek-en-klouseer uitbraak in die Vrystaat en ander provinsies nie bestry kan word nie, staan die Vrystaat en land voor die verwoesting van ons kommersiële veebedryf” meen Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou. Dit sal gepaardgaan met die vernietiging van die uitvoer potensiaal van ons wol- en rooivleis produkte, insluitend wildsvleis, en massiewe ekonomiese […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou ondersteun die maatreels om bek-en-klousiekte te beheer

Top veiligheidswenke vir hierdie winter

Met Suid-Afrika stewig in die winter se greep, maan Virseker verbruikers om proaktief aandag te skenk aan geisers, pype, bedrading, ander huisonderhoud en om slim en veilig te werk te gaan met verhitting van hul huise om ‘n ysige ramp te voorkom. “Wanneer die koue toesak, sien ons ‘n beduidende toename in versekeringseise, wat mees […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Top veiligheidswenke vir hierdie winter

Departement kan nie teer lewer, boere herstel R505 en R59 uit eie sak

Nadat Mooiveld Boerevereniging van die Wesselsbron omgewing vir byna ’n jaar die departement van paaie moes smeek vir teer, het hul uit desperaatheid maar weer hand in eie sak gesteek om die R505 en R59 rybaar te kry. “Ons vra al sedert April 2021 dat die departement slegs die teer voorsien om die twee onderskeie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Departement kan nie teer lewer, boere herstel R505 en R59 uit eie sak

Paaie departement se nalatigheid beïnvloed lewering van voedsel vanaf plase

As die paaie departement dit nie doen nie, doen ons dit self. Dit was die rede waarom talle boere en plaaswerkers van Reitz-Oos op 18 April, terwyl dieres van die land heerlik ontspan het tydens Paasnaweek, druk besig was om die S1421-pad(Reitz/Warden-grondpad) te herstel. Jan Briel, ’n boer van die omgewing, sê dat dié pad […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Paaie departement se nalatigheid beïnvloed lewering van voedsel vanaf plase

Vrystaat Landbou dra by tot lugspuit van sprinkane in Noord-Kaap

‘n Skenking van R50 000 is deur Vrystaat Landbou goedgekeur om aan die Agri SA Disaster Relief Foundation oor te betaal. “Dit is met groot dank en waardering aan ons buur provinsie vir hulle harde werk om die sprinkane te vernietig voordat hulle kans kan kry om na die Vrystaat toe oor te vlieg” sê […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou dra by tot lugspuit van sprinkane in Noord-Kaap

Vrystaat Landbou Jongboer finaliste positief oor landbou in SA

ʼn Graan, vark- en skaapboer ding vanjaar mee om die titel as Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar. Le Roux Erasmus (29 jaar) van Hoopstad, Hennie Venter (29 jaar) van Theunissen en Jaco Burger (34 jaar) van Wepener is die finaliste in die kompetisie wat reeds vir die 26ste keer deur Vrystaat Landbou aangebied […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou Jongboer finaliste positief oor landbou in SA

Vrystaat Landbou stel Distrik-vloedrampverklaringsproses in werking

60% en dalk meer van gesaaides in die Wes Vrystaat is in gedrang weens erge vloedskade. “Dringende ingryping gaan nodig wees om te help om vloedgeteisterde boere in die Lejweleputswa-distrik op hul grond te hou” sê Jakkals le Roux, Vrystaat Landbou (VL) verteenwoordiger vir die Nala Munisipale area wat groot mielieproduserende streke van Wesselsbron en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou stel Distrik-vloedrampverklaringsproses in werking

Nuttige wenke vir veiligheid in die feesseisoen

Of jy nou Desember koers kies met vakansie of dalk met Jan Tuisbly se karretjie ry, is veiligheid tuis of op die pad altyd belangrik. Sonder twyfel was dit ’n moeilike jaar en is dit verstaanbaar dat jy daarna uitsien om te ontspan. Maar ongelukkig kan jy nie op jou louere rus as dit oor […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuttige wenke vir veiligheid in die feesseisoen

Geen rede om Vervoermaand in die Vrystaat te vier nie

Terwyl die Vrystaatse provinsiale regering gedurende Oktober Vervoermaand “gevier” het, is Vrystaatse boere gedwing om nood padherstelwerk te doen om die lewensgevaarlike toestand van paaie in die provinsie aan te spreek in afwagting op verhoogde verkeer oor die feesseisoen. Volgens dr Jack Armour, Vrystaat Landbou se kommersiële bestuurder, is boere woedend oor die gebrek aan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Geen rede om Vervoermaand in die Vrystaat te vier nie