Padveiligheidsprojek vir feesseisoen geloods in Bloemfontein

Bloemfontein – 12 Desember 2011: Op Vrydag, 9 Desember het Life Rosepark Hospitaal en Shell Ultra City Pitstop hul padveiligheidsprojek vir 2011 bekendgestel aan die media, verteenwoordigers van die Departement paaie, polisie en Vervoer, Departement Toerisme en ander nooddiens verskaffers van die provinsie. Op dié bekendstelling het privaat en openbare verkeers-en nooddienste in die Vrystaat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Padveiligheidsprojek vir feesseisoen geloods in Bloemfontein

Moenie vertel jy het jou kinders lief as jy hul nie vasgordel in die voertuig!!

Elkeen van ons het bepaalde prioriteite wat vir ons die belangrikste is wanneer ons verwys na padveiligheid. Vir party is dit om nie dronk te bestuur nie, vir ander is dit om stadiger te bestuur en vir my is dit om ‘n veiligheidsgordel te dra. Dit is veral die versuim om kinders vas te gordel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Moenie vertel jy het jou kinders lief as jy hul nie vasgordel in die voertuig!!

Is dit regverdig dat vroue bestuurders minder betaal vir versekering?

‘n Bekende skrywer het eendag geskryf “Men are from Mars, Women are from Venus”. Ons verskil eenvoudig baie en ons kan ook nie die geleentheid laat verbygaan om met mekaar te skerts en hierdie verskille te beklemtoon nie. Bogenoemde vraag word dikwels in ‘n gewysigde vorm gestel, naamlik – Wie is die beste bestuurders –mans […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is dit regverdig dat vroue bestuurders minder betaal vir versekering?

Moet ons verwys na botsings of ongelukke?

Ek het gister die voorreg gehad om ‘n paar minute lugtyd te geniet in gesprek met Amore Bekker van Radio Sonder Grense. Dit is nou 8 jaar gelede dat ons begin het met die ontwikkeling van die Arrive Alive webstuiste en die die poging om groter bewustheid te skep oor padveiligheid. Die dodetal op Suid-Afrikaanse […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Moet ons verwys na botsings of ongelukke?

Verhoudingsbreuke mag dalk ook versekeringsbedrog oopvlek!

Wanneer verhoudings tot ‘n einde kom is daar gewoonlik min liefde tussen die partye. Dit is dan wanneer verborge geheime in die ope gestel word en waar partye mekaar dikwels in ‘n slegte lig stel. Dit is selfs moontlik dat kriminele gedrag wat tussen die partye stil gehou is sonder veel aarseling geopenbaar word. Een […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verhoudingsbreuke mag dalk ook versekeringsbedrog oopvlek!