7 000 skape sonder weiding na Boshof-brand

7 000 skape is sonder weiding nadat bykans 30 000ha gister, 20 Mei, in die Boshof/Dealesville-area tydens ‘n wegholveldbrand verwoes is. Talle stuks vee en wild is ook doodgebrand. Dr Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou, sê dat die sterk wind wat Donderdag in die area voorgekom het die beheer van die brand bemoeilik […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 7 000 skape sonder weiding na Boshof-brand

Sprinkane terroriseer areas in Wes-Vrystaat

Boere in die Hertzogville- en Boshof-omgewing in die Wes-Vrystaat is die afgelope naweek deur ‘n donker sprinkaanwolk begroet toe ‘n groot swerm vanaf die Noord-Kaap oorgewaai het. Dr Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou (VL), bevestig dat skakeling met die hoof van die Vrystaatse departement van Landbou, dr TJ Masiteng, en die bestuurder van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sprinkane terroriseer areas in Wes-Vrystaat

Vrystaat Landbou ondersteun Nersa in opponering van Eskom-hofaansoek

Vrystaat Landbou (VL) het vandag in ‘n verklaring gesê dat hulle die nasionale energiereguleerder, Nersa, se mediaverklaring van 10 Mei 2021 ten volle ondersteun. In die verklaring versoek Nersa dat alle belanghebbendes hulle steun om die hof se hersiende aansoek teen te staan. “Ons is van mening dat die hofbeslissing in die guns van Eskom, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou ondersteun Nersa in opponering van Eskom-hofaansoek

Landbou rolspelers vergader met LUR om onwettige instromings vanuit Lesotho te bespreek

Die Vrystaatse LUR van Polisie, Paaie en Vervoer, mnr Sam Mashinini, vergader op 28 April met verskeie rolspelers uit Lesotho en Suid-Afrika om die onwettige instroming van Lesotho-burgers in die Klaarwater-area op spesifieke roetes en plase vanuit Lesotho te bespreek. Rolspelers waaronder die SANW, SAPD, plaaslike boeregemeenskappe en eweknieë uit Lesotho sal tydens die oorgrens […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Landbou rolspelers vergader met LUR om onwettige instromings vanuit Lesotho te bespreek

Vrystaat Landbou waarsku oor brandgevaar en risiko’s na eerste ryp in Vrystaat

Boere hoop vir nog drie weke grasie tydperk teen die winterkoue, sodat gesaaides droog genoeg kan word om te oes. Ryp het die afgelope drie oggende in die laagliggende dele van veral die Suid-Vrystaat voorgekom. Volgens Johan Fourie, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL), het nag temperature in laagliggende dele van Dewetsdorp, Wepener en Vanstadensrus laag […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou waarsku oor brandgevaar en risiko’s na eerste ryp in Vrystaat

Vrystaat Landbou Jongboer van die Jaar wenner ‘n ware ‘gentleman’

Harde werk, aandag aan detail en ’n sterk geloof is die pilare waarop Vrystaat Landbou se nuwe Jongboer van die Jaar sy boerdery onderneming bou. Doug Osler (39) van die plaas Fourieshoek in die Fouriesburg-area, is gisteraand, 13 April 2021, as Vrystaat Landbou se 25ste Jongboer van die Jaar aangewys. Osler, wat die afgelope 16 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou Jongboer van die Jaar wenner ‘n ware ‘gentleman’

Vrystaat Landbou vra vir meer polisie taakspanne in Vrystaat

Die polisie taakspan wat na die moord op Brendin Horner in die Bethlehem Beheerkamer se bedieningsgebied saamgestel is, vergader gereeld. Dié taakspan, wat op versoek van georganiseerde landbou asook die boerderygemeenskap in die area saamgestel is en wat uit verskeie divisies van die SAPD bestaan, fokus hoofsaaklik op polisie betrokkenheid en -korrupsie in die georganiseerdheid […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou vra vir meer polisie taakspanne in Vrystaat

Vrystaat Landbou Jongboer finaliste glo in die toekoms van landbou in SA

Die vyf finaliste in Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar kompetisie glo almal dat daar ’n toekoms vir landbou in Suid-Afrika is, mits jy bereid is om hard te werk en die uitdagings te trotseer. Volgens prof Pieter Fourie, sameroeper van die beoordelaars en Hoof van die Departement van Landbou by die Sentrale […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou Jongboer finaliste glo in die toekoms van landbou in SA

Ouditeur-generaal verslag bevestig VS probleme in polisie, paaie en vervoer departement

Die ouditeur-generaal het onlangs bevestig dat die Vrystaatse departement van polisie, paaie en vervoer R1,138 miljard verkwis het, waarvan R96 miljoen ongemagtigde uitgawes is. Die swak toestand van paaie in die Vrystaat was ’n sentrale besprekingstema van Vrystaat Landbou (VL) se onlangse distriksvergaderings wat regoor die provinsie aangebied is. Vrystaat Landbou spreek hul skok uit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ouditeur-generaal verslag bevestig VS probleme in polisie, paaie en vervoer departement

Minister se erkenning van tekortkominge in die departement van landbou kommerwekkend

Die 2019/2020 verslag van die ouditeur-generaal toon eise van meer as R2 miljard wat teen die Departement van Landbou, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming ingestel word weens die uitsetting van boere van hul winsgewende boerderyondernemings deur onbevoegde amptenare. Dit is onlangs deur minister Didiza in die parlement erken. Dit hou basies verband met staatsonteiening sonder vergoeding […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Minister se erkenning van tekortkominge in die departement van landbou kommerwekkend