Besigheidsversekering moet ook fokus op Risiko beplanning ten opsigte van u besigheid

Ons het reeds gelet op die belangrikheid van Versekering as ‘n Komponent in Boedelbeplanning. Dit is ook uiters belangrik dat ons aandag gee aan die behoeftes van die eienaar van ‘n klein tot medium besigheid. By groot besighede is daar baie bestuurslede wat kan oorneem waar ‘n ander bestuurslid te sterwe kom, maar by die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Besigheidsversekering moet ook fokus op Risiko beplanning ten opsigte van u besigheid

Watter nommer skakel jy in nood?

Het jy al oorweeg watter nommer jy sal skakel in nood? Noodsituasies kan in verskeie vorme voorkom en hetsy dit is ‘n motorongeluk, mediese noodgeval of bloot net is dat jy uit jou huis gesluit is –daar moet nommers byderhand wees wat jy kan kontak wat hulp en verligting effektief en vinnig kan verleen! Ek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Watter nommer skakel jy in nood?

Spesifiseer altyd nuwe waardevolle items by jou versekering!

Is al jou nuwe waardevolle items ingesluit by jou versekeringskontrak? Daardie nuwe selfoon en iPad of rekenaar word te dikwels nie gespesifiseer in ons versekeringspolisse nie en dit lei tot groot ongelukkigheid tussen die versekerde kliënt en sy versekeraar of makelaar! Ek was die afgelope week aangenaam verras hoe bekostigbaar dit kan wees wanneer jy […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Spesifiseer altyd nuwe waardevolle items by jou versekering!

Wat is onderversekering en hoe beinvloed dit my eis?

Baie versekerde kliënte word erg frustreer deur die boodskap dat hul “onderverseker” is! Hierdie boodskap is veral die afgelope jaar na vloede oorgedra aan talle versekerde boere wat skade gelei het na toerusting soos spilpunte weggespoel het. In hierdie bespreking wil ons let op wat onderversekering is en hoe dit voorkom kan word. Ons sal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is onderversekering en hoe beinvloed dit my eis?

Rampe maak 2011 tweede duurste jaar ooit vir versekeraars!

Versekeraars sal bly wees dat ‘n rampsoedige 2011 finansiële jaar tot ‘n einde kom. Die herversekeraar Swiss Re het bevestig dat ‘n verskeidenheid rampe meegebring dat hul eise gaan ontvang het ter waarde van 100 biljoen dollar [$100bn] – meer as dubbel die bedrag van 2010, en dus die 2de duurste jaar ooit! Dit is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Rampe maak 2011 tweede duurste jaar ooit vir versekeraars!

Hotel in Australië nooi gaste om te probeer om ‘n skildery van $15,000 te steel!

Sal jy byt aan die uitnodiging om ‘n skildery van $15,000 by ‘n hotel te prober steel? Raar maar waar – en dit is presies wat ‘n hotel in Melbourne besig is om te doen met twee voorwaardes – jy mag nie gevang word nie en jy moet ‘n gas in die hotel wees! Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hotel in Australië nooi gaste om te probeer om ‘n skildery van $15,000 te steel!