35 Jaar van agtereenvolgende markleierskap vir Toyota

  Toyota vier vergrote markleierskapsaandeel Hilux Suid-Afrika se topverkoper-voertuig vir 2014 Voorste handelsnaam vir 12 agtereenvolgende maande regdeur 2014   ONTLEDING VIR DIE HELE 2014: Marksegment Hele 2013 Hele 2014 %-verandering Passasiersvoertuie 450 296 439 179 -2,5% Ligte handelsvoertuie 167 996 173 790 3,4% Medium handelsvoertuie 11 584 11 021 -4,9% Swaar handelsvoertuie 4 692 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 35 Jaar van agtereenvolgende markleierskap vir Toyota

Toyota-Imperial-Suid-Afrika-Dakar-spanne tevrede na eerste skof van Dakar 2015

VILLA CARLOS PAZ, Argentinië. – Die twee Toyota-Imperial-Suid-Afrika-Dakar-spanne het gister al twee ’n sug van verligting geslaak nadat hulle sneltrajek 1 van die 2015-Dakar-veldtydren met groot sukses voltooi het. Daarbenewens het motor #303, met Giniel de Villiers en sy Duitse navigator, Dirk von Zitzewitz, in die kajuit, die vierde vinnigste tyd vir die dag aangeteken. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota-Imperial-Suid-Afrika-Dakar-spanne tevrede na eerste skof van Dakar 2015

Dakar 2015: Toyota renvoertuie en toerusting veilig op pad na Suid-Amerika

Die span by Toyota Motorsport het Vrydag 12 Desember 2014 ’n groot sug van verligting geslaak toe die twee Suid-Afrikaans ontwikkelde en plaaslik geboude Imperial-Toyota-Hilux-renvoertuie die werkswinkel in Barbeque Downs verlaat het – op pad Buenos Aires toe. Die twee nuwe renvoertuie (een elke vir Giniel de Villiers/Dirk von Ztizewitz en Leeroy Poulter/Rob Howie) en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Dakar 2015: Toyota renvoertuie en toerusting veilig op pad na Suid-Amerika

Toyota behou verkoopsmomentum en markleierskap in voertuigverkope

  Nog ’n maand se onstuitbare markleierskap Sterk groei in uitvoermark   Marksegment Nov 2013 Nov 2014 %-verandering Passasiersvoertuie 34 123 33 278 -2,50% Ligte handelsvoertuie 13 608 15 076 10,80% Medium handelsvoertuie 1 071 1 061 -0,90% Swaar handelsvoertuie 471 484 2,80% Ekstraswaar handelsvoertuie 819 734 -10,40% Busse 73 111 52,10 Uitvoer 25 502 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota behou verkoopsmomentum en markleierskap in voertuigverkope

Castrol Toyota Renspan wen Donaldson -Veldtydrenkampioenskap

• Toyota 1e en 2e algehele 2014-kampioenskap • Toyota 1e en 2e in Klas S-kampioenskap • Toyota 2e, 3e, 4e, 5e en 6e in Atlas Copco-Gold 450-veldtydren vir produksievoertuie • Toyota 1e en 2e in Atlas Copco Gold 450-veldtydren in Klas S • Toyota wen al die klasse in al die kampioenskappe (veldtydrenne en tydrenne) […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol Toyota Renspan wen Donaldson -Veldtydrenkampioenskap

Toyota Imperial Dakar span gereed vir dakar 2015 veldtydren

Januarie is in die taal van motorsportgeesdriftiges sinoniem met net een ding: die Dakar-veldtydren. Die 2015-ren hou groot belofte in om gestand te doen aan die legende wat in die 35 vorige byeenkomste een van die wêreld se mees ikoniese motorsportbyeenkomste geword het. Die Toyota-Imperial-Suid-Afrika-Dakar-span sal weer soos in 2012, 2013 en 2014 met die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Imperial Dakar span gereed vir dakar 2015 veldtydren

Nuwe Lexus-oopdak-ontwerp maak sy buiging op Los Angeles-Motorskou

Die Los Angeles-Motorskou was die gasheer vir die wêreldbekendstelling van die nuwe LF-C2-konsepmodel, ’n 2+2-roadster-ontwerp wat die kerntemas in ’n sterk futuristiese stylrigting vir Lexus saamvat. Jeff Bracken, groepvisepresident en hoofbestuurder van Lexus VSA, het die LF-C2-konsepmodel onthul en gesê: “Hierdie konsepmodel toon Lexus se toewyding tot emosionele ontwerpe en sy passie vir ’n uitmuntende […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe Lexus-oopdak-ontwerp maak sy buiging op Los Angeles-Motorskou

Toyota stel die Fortuner “Epic” bekend

Almal is altyd op soek na iets anders wanneer dit by ’n nuwe motor kom. Maar elke nou en dan duik ’n produk op wat regmerkies vir alles kry. Eienskappe soos ’n perfekte vermenging van praktiese bruikbaarheid, veelsydigheid, waarde vir geld, betroubaarheid, koeëlvaste reswaardes, foutlose pad- en veldry-gedrag sowel as ’n goed toegeruste kajuit, beteken […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota stel die Fortuner “Epic” bekend

Toyota triargie in eindstryd van Donaldson-veldtydrenkampioenskap

Die woord ‘triargie’ kom uit die ou Romeinse tyd en is ’n beskrywing van ’n groep van drie leiers wat die mag deel. Dit gebeur min dat só gepaste woord die stand van sake in iets soos motorsport raakvat, dog het die drie spanne in die voorste geledere van die 2014-Donaldson-veldtydrenkampioenskap in hierdie uiters mededinge […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota triargie in eindstryd van Donaldson-veldtydrenkampioenskap

Wie is verantwoordelik vir die skade na ‘n motorongeluk en wat is die regsbeginsels om skade te verhaal?

Die vraag oor wie aanspreeklik is vir die skade na ‘n motorongeluk is nie ‘n maklike een nie. Die probleem is dat die persoon aan wie die vraag gestel word selde oor al die feite van die ongeluk beskik en dus huiwerig is om vinnig ‘n mening te waag! Dit is nou maar so dat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wie is verantwoordelik vir die skade na ‘n motorongeluk en wat is die regsbeginsels om skade te verhaal?