Meer verkoopsdae gee voertuigverkope in April ‘n hupstoot

  April-verkope styg met 8 312 eenhede Meer verkoopsdae deur hoër daaglikse verkoopkoers gesteun Uitvoersyfers bly styg Marksegment April 2012 April 2013 %-verandering Passasiersvoertuie 29 516 34 346 +16,4% Ligte handelsvoertuie 11 007 14 045 +27,6% Medium handelsvoertuie 731 904 +23,7% Swaar handelsvoertuie 364 403 +10,7% Ekstra swaar handelsvoertuie 920 1 123 +22,1% Busse 70 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Meer verkoopsdae gee voertuigverkope in April ‘n hupstoot

Mag trekkers bestuur word op openbare paaie?

Vraag: Ons het by verskeie instansies navraag gedoen asook die by die munisipaliteit om uit te vind wat sê die wet oor trekkers op openbare paaie, maar kry uiteenlopende antwoorde. Ons wil graag weet of gelisensieerde trekkers wel op openbare paaie mag ry, indien wel, hoe ver en moet die bestuurder van die trekker oor […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Mag trekkers bestuur word op openbare paaie?

Toyota wys sy ME.WE konsepmodel

ED2 (Toyota se Europese ontwerpstudio in Sophia Antipolis, suid-wes van Nice, Frankryk) en Studio Massaud* het hul kennis en vaardighede saamgevoeg om ’n motor te ontwerp wat daarna streef om op ’n nuwe manier in mense se persoonlike vervoerbehoeftes te voorsien. Synde motors toenemend aan beperkings onderwerp word, het ED2 en Studio Massaud hulle padgebruikers […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota wys sy ME.WE konsepmodel

Castrol Toyotas 3rde en 4rd in Nkomazi 400-Veldren in Mpumalanga

Private Toyota-jaers wen Klas D Toyota wen vervaardigerspanprys Die Castrol-Toyota-jaers Duncan Vos en Rob Howie en hul spanmaats Anthony Taylor en Dennis Murphy het hul Klas SP Toyota Hilux 4×4-veldrenmotors in die derde en vierde plekke in die eerste Nkomazi 400-veldtydren wat Saterdag in Malalane in die Mpumalanga-laeveld geëindig het, oor die wenstreep gestuur. Die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol Toyotas 3rde en 4rd in Nkomazi 400-Veldren in Mpumalanga

Toyota Motorsport takel Sasol -Tydren met splinternuwe Yaris

Die Sasol-tydren, die tweede ronde van die 2013-SA Tydrenkampioenskap, is ’n byeenkoms wat die Castrol-Toyota-tydrenspan al sewe keer gewen het sedert die tydren 21 jaar gelede (in 1992) begin het – drie keer met die Conquest, twee keer met die RunX en twee keer met die Auris. Dié fabriekspan sal vanjaar op 19 en 20 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Motorsport takel Sasol -Tydren met splinternuwe Yaris

Toyota help wetenskaplikes om lewe op Mars te bestudeur

Daar ís lewe op Mars. Dis nou Mars, die grootste dadelplaas in die suidelike halfrond, in die dorre, Marsagtige landskap by Klein Pella naby Pofadder in die Noord-Kaap. Dit is hier, in hierdie afgeleë en yl verkende deel van Suid-Afrika, waar Toyota Suid-Afrika Motors wetenskaplikes aan die hand van sy Enviro-uitreikprogram en in samewerking met […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota help wetenskaplikes om lewe op Mars te bestudeur

RAV4 -Die evolusie van die oorspronklike kompakte sportnuts

Gesofistikeerde, nuwe ontwerp Hoëgehalte binneruim met verbeterde ergonomie Drie enjins waaronder nuwe 2,5ℓ-petrolenjin Splinternuwe geïntegreerde dinamiese dryfstelsel (IDD) vir modelle met aandrywing deur al vier wiele   Dit lyk asof ’n mens nie deesdae meer deur die betonoerwoud (of ’n organiese een, wat dit aanbetref!)kanry sonder om op die een of ander kompakte sportnuts af […]

Posted on by jonckie

Comments Off on RAV4 -Die evolusie van die oorspronklike kompakte sportnuts

Is dit wettig om ‘n spoedkamera op ‘n steil afdraande op te stel?

Vraag: Vertrou dat dit goed gaan. Net hoor of u vir my meer inligting aangaande volgende mee kan help. Ek wil net graag uitvind of dit wettig is om spoedkamera op steil afdraande op te stel. Op die R101 pad so 6 km vanaf Bela-Bela (Warmbad) by Klein Kariba oord in rigting van Modimolle (Nylstroom) word daar wel so kamera op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is dit wettig om ‘n spoedkamera op ‘n steil afdraande op te stel?

Auris HSD- Die nuwe maatstaf in groen motorry

Toyota is besig om die manier waarop mense ry, met sy ontluikende reeks hibriedmotors – alles van die ikoniese Prius tot die super-suinige Yaris HSD – te verander. ’n Hardnekkige mite wat egter om omgewingsvriendelike motors bly voortbestaan, is oor hul kraglewering. Toyota het hom hierop ‘ingestel’ en aan die hand van gevorderde elektroniese stelsels […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Auris HSD- Die nuwe maatstaf in groen motorry

Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark

  Maart tradisioneel die sterkste maand van die jaar Verkope effens laer as dieselfde maand in 2012 Druk op besteebare inkomste duur voort Marksegment 2012 2013 %-verandering Passasiersvoertuie 38 996 37 596 -3,6% Ligte handelsvoertuie 14 605 14 794 +1,3% Medium handelsvoertuie 983 1 015 +3,3% Swaar handelsvoertuie 426 393 -7,7% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 011 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark