Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld
2
April
Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld wat algehele handelsnaamwaarde betref nadat dié van die maatskappy op R241 miljard (VSA$26* miljard teen R9,27) vasgestel is. Nuwe navorsing deur die vooraanstaande handelsnaam-valuerings- en bemarkingskonsultante Brand Finance sê Toyota se handelsnaamwaarde het met ses persent teenoor die VSA$24,5 miljard van verlede jaar gestyg. Die stigter […]