Verhoudingsbreuke mag dalk ook versekeringsbedrog oopvlek!

Wanneer verhoudings tot ‘n einde kom is daar gewoonlik min liefde tussen die partye. Dit is dan wanneer verborge geheime in die ope gestel word en waar partye mekaar dikwels in ‘n slegte lig stel. Dit is selfs moontlik dat kriminele gedrag wat tussen die partye stil gehou is sonder veel aarseling geopenbaar word. Een […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verhoudingsbreuke mag dalk ook versekeringsbedrog oopvlek!

Wat is die Fynskrif in Versekeringskontrakte?

Dikwels lees ons en hoor ons dat die verbruiker gewaarsku word om bedag te wees op die “Fynskrif” in polisse en versekeringskontrakte. Maar wat is hierdie fynskrif waarteen ons gewaarsku word? Fynskrif is niks anders as belangrike bepalings waarop gelet moet word voordat ‘n versekeringskontrak onderteken moet word nie. Dit is nie iets wat weggesteek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die Fynskrif in Versekeringskontrakte?

Gesels Versekering is aanlyn!

Versekering is vir baie Suid-Afrikaners daardie bodemlose put waar hul elke maand moet geld ingooi en dan wonder of dit ooit ‘n sinvolle uitgawe was. Dit is eers wanneer daardie ongeluk of verlies toeslaan dat ons besef wat die waarde van versekering is en maar te bly is vir daardie bydraes wat ons gemaak het!! […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Gesels Versekering is aanlyn!