Veediefstal: Vrystaat Landbou kondig privaat ondersoekers aan

Veediefstal het tot so ‘n mate hand uitgeruk dat Vrystaat Landbou (VL) nou genoodsaak is om ‘n eie privaat ondersoekers inisiatief wat fokus op veediefstal daar te stel. Volgens Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou ly boere jaarliks groot finansiële verliese as gevolg van georganiseerde veediefstal. “In die Vrystaat is die polisie se vermoëns en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Veediefstal: Vrystaat Landbou kondig privaat ondersoekers aan

Beurtkrag verwring vleispryse

“Terwyl die vleispryse op winkelrakke drasties styg, is die speenkalwer-pryse wat boere ontvang op ʼn 5jaar laagtepunt!”. Volgens dr Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou (VL), is speenkalwerpryse tans 20% laer as ʼn jaar gelede. Die implikasie van die huidige markomgewing is dat boere vleis produseer teen ʼn 2023 kostebasis, maar ten beste ʼn […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Beurtkrag verwring vleispryse

Beurtkrag: Verlies van selfoonseine lei tot meer misdaad in platteland

Opsomming: Hoër vlakke van beurtkrag lei tot meer misdaad en verliese in boerderygemeenskappe. Die groeiende gebrek aan selfoonopvangs en -seine (agv beurtkrag) bemoeilik kommunikasie vir boere. Dit maak ook nooddienste ontoereikend. Inleiding: VL kry toenemend klagtes van boerderygemeenskappe rakende die nie-beskikbaarheid van selfoonseine/ netwerke in hul areas. Boere kla dat hul geen opvangs het nie, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Beurtkrag: Verlies van selfoonseine lei tot meer misdaad in platteland

Vrystaat Landbou betreur die afsterwe van ‘n jong boer van Ficksburg

Vrystaat Landbou (VL) betreur die afsterwe van Evan Sorour van Ficksburg en betuig innige meegevoel aan sy familie. “Die tragiese gebeure wat op Sondag 8 Januarie afgespeel het, is tans die onderwerp van ʼn polisie ondersoek en ons vertrou dat die reg sy gang sal gaan na afloop van die ondersoek.” sê Friedl von Maltitz, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou betreur die afsterwe van ‘n jong boer van Ficksburg

Boerderygemeenskappe moet oplettend wees gedurende feestyd, sê VL

Die feesseisoen is op hande en Vrystaat Landbou (VL) moedig boerderygemeenskappe aan om ekstra paraat en oplettend gedurende dié tydperk te wees. Dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van VL, sê dat veral eiendomsverwante misdade soos inbrake gereeld in die feestyd voorkom. ”Items en produkte wat in store geberg word soos saad, kunsmis, gif, batterye van trekkers, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Boerderygemeenskappe moet oplettend wees gedurende feestyd, sê VL

Vrystaatse boere hou asem op na die reen

in die Vrystaat is bekommerd dat die optimale planttydperk besig is om uit te loop, nadat die provinsie die afgelope tyd bonormale reën ontvang het. Hugo van Doornick, ’n boer in die Bethlehem area, sê dat ryp ’n groot kommer vir soja aanplantings vroeg in April word indien boere later as November plant. Hy noem […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaatse boere hou asem op na die reen

Staat se monopolie op entstof verskaffing bedreig lewendehawe produksie

Entstof tekorte teen Slenkdalkoors, Bloutong en Perdesiekte kan op ʼn krisis afstuur in die lewendehawe produksie bedryf. Volgens, Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL), sukkel die landbousektor toenemend om betyds toegang tot genoegsame entstowwe te verkry. “Die staat het tans ʼn monopolie op die verskaffing van entstof, maar die regering faal om genoegsame entstof […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Staat se monopolie op entstof verskaffing bedreig lewendehawe produksie

Regering faal misdaadgeteisterde Lesothogrens-boere

Onwettige aktiwiteite en misdade wat die veiligheid van elke boer, hul gesinne en werkers wat naby die suidelike Lesothogrens gebied geleë is nadelig raak, sal vandag tydens Vrystaat Landbou (VL) se besoek aan die gebied bespreek word. Opkomende sowel as kommersiële boere, wat deur oorgrens-misdadigheid geteiken word, sal die geleentheid saam met amptenare van die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Regering faal misdaadgeteisterde Lesothogrens-boere

Kommer oor toestand van Vrystaat paaie voor reenseisoen

Vrystaat Landbou (VL), is versigtig optimisties oor die onlangse aankondiging deur mnr William Bulwane, Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer, dat ‘miljoene bewillig is vir die herstel van gehawende paaie in die Vrystaat’. Francois Wilken, president van VL, sê dat die organisasie al verskeie kere met die LUR ontmoet het en skrywes gerig het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kommer oor toestand van Vrystaat paaie voor reenseisoen

Vrystaat Landbou rampfonds verlig tydelike nood van Jagersfontein- boere

Boere in die Jagersfontein-area wat die Wolwas- en Kromellenboogspruit as natuurlike veesuiping gebruik het, is nou genoodsaak om water aan te ry om hul diere van water te kan voorsien. Die spruit is onbruikbaar weens dik slik nadat die wal van ʼn slikdam in die vroeë oggendure van 11 September 2022 meegegee het. Die breek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou rampfonds verlig tydelike nood van Jagersfontein- boere