Toyota help wetenskaplikes om lewe op Mars te bestudeur

Daar ís lewe op Mars. Dis nou Mars, die grootste dadelplaas in die suidelike halfrond, in die dorre, Marsagtige landskap by Klein Pella naby Pofadder in die Noord-Kaap. Dit is hier, in hierdie afgeleë en yl verkende deel van Suid-Afrika, waar Toyota Suid-Afrika Motors wetenskaplikes aan die hand van sy Enviro-uitreikprogram en in samewerking met […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota help wetenskaplikes om lewe op Mars te bestudeur

RAV4 -Die evolusie van die oorspronklike kompakte sportnuts

Gesofistikeerde, nuwe ontwerp Hoëgehalte binneruim met verbeterde ergonomie Drie enjins waaronder nuwe 2,5ℓ-petrolenjin Splinternuwe geïntegreerde dinamiese dryfstelsel (IDD) vir modelle met aandrywing deur al vier wiele   Dit lyk asof ’n mens nie deesdae meer deur die betonoerwoud (of ’n organiese een, wat dit aanbetref!)kanry sonder om op die een of ander kompakte sportnuts af […]

Posted on by jonckie

Comments Off on RAV4 -Die evolusie van die oorspronklike kompakte sportnuts

Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!

Die vaardighede van inbrekers kan ons soms met verwondering laat! Dit is noodsaaklik dat ons nooit op ons gemak sal raak en maar net aanvaar dat ons alle redelike stappe geneem het nie! Hierdie fotos hierbo is duidelike waarskuwing om ekstra versigtig te wees – die feit dat jy nie sou kon inbreek nie – […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees deeglik bewus van die gevare van huisbraak!!

Is dit wettig om ‘n spoedkamera op ‘n steil afdraande op te stel?

Vraag: Vertrou dat dit goed gaan. Net hoor of u vir my meer inligting aangaande volgende mee kan help. Ek wil net graag uitvind of dit wettig is om spoedkamera op steil afdraande op te stel. Op die R101 pad so 6 km vanaf Bela-Bela (Warmbad) by Klein Kariba oord in rigting van Modimolle (Nylstroom) word daar wel so kamera op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Is dit wettig om ‘n spoedkamera op ‘n steil afdraande op te stel?

Auris HSD- Die nuwe maatstaf in groen motorry

Toyota is besig om die manier waarop mense ry, met sy ontluikende reeks hibriedmotors – alles van die ikoniese Prius tot die super-suinige Yaris HSD – te verander. ’n Hardnekkige mite wat egter om omgewingsvriendelike motors bly voortbestaan, is oor hul kraglewering. Toyota het hom hierop ‘ingestel’ en aan die hand van gevorderde elektroniese stelsels […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Auris HSD- Die nuwe maatstaf in groen motorry

Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark

  Maart tradisioneel die sterkste maand van die jaar Verkope effens laer as dieselfde maand in 2012 Druk op besteebare inkomste duur voort Marksegment 2012 2013 %-verandering Passasiersvoertuie 38 996 37 596 -3,6% Ligte handelsvoertuie 14 605 14 794 +1,3% Medium handelsvoertuie 983 1 015 +3,3% Swaar handelsvoertuie 426 393 -7,7% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 011 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark

Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld

Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld wat algehele handelsnaamwaarde betref nadat dié van die maatskappy op R241 miljard (VSA$26* miljard teen R9,27) vasgestel is. Nuwe navorsing deur die vooraanstaande handelsnaam-valuerings- en bemarkingskonsultante Brand Finance sê Toyota se handelsnaamwaarde het met ses persent teenoor die VSA$24,5 miljard van verlede jaar gestyg. Die stigter […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld

Wanneer sal die versekering besluit om my voertuig af te skryf?

Vraag: Ek wil net graag weet as die voertuig jou R70 000.00 rand gekos het en jy het al die Turbo vervang wat jou R27 000.00 gekos het en sy boekie waarde is R34 000.00 rand en om die voertuig nou reg te maak kos dit jou R50 000.00 rand dan is dit net so […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wanneer sal die versekering besluit om my voertuig af te skryf?

Goeie buurmanskap kan help om eise teen die versekering te beperk!

Ons leef dikwels in ‘n gejaagde wêreld waar ons verby mekaar leef. Ek moet self skuldig pleit dat dit lank was voordat ek my buurman ontmoet het nadat ek in ‘n meenthuis my intrek geneem het. Vandag egter loer ons dikwels in by mekaar en kyk saam rugby en help mekaar waar moontlik. In die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Goeie buurmanskap kan help om eise teen die versekering te beperk!

Toyota borg eerste paraplegiese Cape Epic-bergfietsspan

Twee bekende para-fietsryers sal in Span Toyota-kleure vir Suid-Afrika se strafste bergfietsren pronk. Span Driepoort Toyota, bestaande uit Reuben van Niekerk en Dane Wilson, sal aan die Absa-Cape Epic-bergfietsren, wat oor agt dae in die Wes-Kaap beslis word, deelneem. Hierdie entoesiastiese fietsryers sal 698 km aflê en 15 650 m oor die agt dae klim. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota borg eerste paraplegiese Cape Epic-bergfietsspan