Hoe kan Hoë Definisie Lewendige Verkeer my help met Roete Beplanning?

Dit is interessant om te sien hoeveel besoekers aan die Arrive Alive webwerf op soek is na inligting oor ‘’Route Planning”/ roete beplanning. Daar is geen twyfel dat oponthoude en verkeersknope motoriste frustreer en dat hul voortdurend op soek is na inligting oor wat op die roetes gebeur en waar hul moontlik alternatiewe roetes kan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe kan Hoë Definisie Lewendige Verkeer my help met Roete Beplanning?

Waak teen diefstal van Kersgeskenke uit voertuie!!

Met kerstyd word familie en vriende bederf met allerlei Kersgeskenke. Dit is ook nie meer soos in die ou dae net ‘n paar sokkies en onderbroeke van ouma wat in Kerspapier toegedraai word nie… Deesdae kry ons luukse items en allerlei elektroniese en kommunikasie toestelle! Dit sluit in skootrekenaars, selfone,iPods, tablette soos die iPad ens. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waak teen diefstal van Kersgeskenke uit voertuie!!

Wat is onderversekering en hoe beinvloed dit my eis?

Baie versekerde kliënte word erg frustreer deur die boodskap dat hul “onderverseker” is! Hierdie boodskap is veral die afgelope jaar na vloede oorgedra aan talle versekerde boere wat skade gelei het na toerusting soos spilpunte weggespoel het. In hierdie bespreking wil ons let op wat onderversekering is en hoe dit voorkom kan word. Ons sal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is onderversekering en hoe beinvloed dit my eis?

Wat sal jou oortuig om veiliger te bestuur?

  Terwyl talle van ons lekker by die see ontspan is daar honderde families wat hierdie kerstyd sonder ‘n geliefde is. Die jongste ongelukstatistieke toon dat daar reeds meer as 710 sterftes op die paaie plaasgevind het. Dit het gebeur ten spyte van baie versoeke om veilig te bestuur en duisende verkeersbeamptes op ons paaie. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat sal jou oortuig om veiliger te bestuur?

Keer dat kriminele jou uitsig steel

Intruderprufe®- gelamineerde veiligheidsglas, wat deur PG Glass geïnstaller word, maak dit nie net moeiliker vir kriminele om jou huis te betree nie, dit meng glad nie met jou uitsig in nie. Hierdie sekuriteit-met-‘n-uitsig-glas bestaan uit twee lae veiligheidsglas met ‘n sterk viniellaag tussen-in. Dit maak veiligheidsdeure en diefwering oorbodig. Die glas kleef aan die sterk […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Keer dat kriminele jou uitsig steel

Professionele persone word aangeraai om hul PPS polisse te hersien

Ons deel graag ‘n e-pos oor die belangrikheid om u PPS versekeringspolis te hersien. Hierdie insetsel word verskaf met erkenning aan aan Loren le Roux [M.Com (Ekonomie)] van Personal Trust. Alle korttermynversekeringspolisse behoort ten minste jaarlikse hersien te word om aanpassings te maak vir o.a. waardevermindering van motors. Net so behoort langtermynverskeringspolisse ook jaarliks hersien […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Professionele persone word aangeraai om hul PPS polisse te hersien

Shatterprufe®-voorruite beveilig passasiers

Hoe veilig word jy beskerm deur jou voorruit wanneer jy op die pad gaan? Die behoorlike vervaardiging en korrekte installering van motors se voorruite speel ‘n deurslaggewende rol om die passasiers te beveilig. Minderwaardige windskerms hou nie die passasiers binne in die voertuig en ander voorwerpe daarbuite in die geval van ‘n ongeluk nie. Die insittendes […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Shatterprufe®-voorruite beveilig passasiers

Maak die kleur van jou voertuig ‘n verskil in jou versekeringspremie?

Sodra ons in Suid-Afrika ‘n onderwerp bespreek oor kleur is dit asof ons dadelik regskuif vir ‘n bakleiery! Daar is geen dispuut dat ons vanweë ons kleurvolle politieke verlede inderdaad kleursensitief is nie! Dit is egter interessant dat kleur ook in Suid-Afrika belangrik is vir voertuigversekeraars – en veel meer so as in Amerika. Kleur […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Maak die kleur van jou voertuig ‘n verskil in jou versekeringspremie?

Gee ons genoeg aandag aan ons versekering?

Aan die einde van 2011 is dit goed om ‘n paar oomblikke te neem, en terug te dink aan dit wat ons gedoen het gedurende die jaar en dit wat ons beter sou kon doen… Indien jy eerlik moet wees –hoeveel tyd het jy die afgelope jaar aan jou versekering bestee? Nie aan jou volledige […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Gee ons genoeg aandag aan ons versekering?

Rampe maak 2011 tweede duurste jaar ooit vir versekeraars!

Versekeraars sal bly wees dat ‘n rampsoedige 2011 finansiële jaar tot ‘n einde kom. Die herversekeraar Swiss Re het bevestig dat ‘n verskeidenheid rampe meegebring dat hul eise gaan ontvang het ter waarde van 100 biljoen dollar [$100bn] – meer as dubbel die bedrag van 2010, en dus die 2de duurste jaar ooit! Dit is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Rampe maak 2011 tweede duurste jaar ooit vir versekeraars!